ESEGIËL 18:9
ESEGIËL 18:9 Bybel vir almal (ABA)
hy lewe soos Ek sê en hy doen wat Ek wil hê, hy doen die regte dinge. “So 'n mens lewe reg. Hy sal aanhou lewe, dit is seker.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.
ESEGIËL 18:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou om eerlik te handel — hy is regverdig, hy sal sekerlik lewe, spreek die Here HERE.
ESEGIËL 18:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
hy sal lewe volgens my voorskrifte, my bepalings gehoorsaam en hulle getrou nakom. “So iemand leef volgens my wil en hy sal bly lewe,” sê die Here my God.
ESEGIËL 18:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
volgens my vaste voorskrifte leef, my bepalings nakom deur eerlik op te tree – hy is regverdig en sal beslis leef.” Dit is die uitspraak van die Heer, die HERE.
ESEGIËL 18:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het in my insettinge gewandel en my verordeninge onderhou om getrou te handel; hy is regverdig, hy sal sekerlik lewe, spreek die HERE HERE.