Esegiël 18:9

Esegiël 18:9 CAB23

Hy het in my insettinge gewandel en my verordeninge onderhou om getrou te handel; hy is regverdig, hy sal sekerlik lewe, spreek die HERE HERE.