EKSODUS 26:34
EKSODUS 26:34 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die kis waarin die tien gebooie moet kom, en die deksel neersit in die hoog-gewyde kamer.
Deel
Lees EKSODUS 26EKSODUS 26:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En jy moet die versoendeksel op die ark van die Getuienis neerlê in die Allerheiligste.
Deel
Lees EKSODUS 26EKSODUS 26:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy moet die deksel op die ark met die getuienis sit, in die Allerheiligste.
Deel
Lees EKSODUS 26EKSODUS 26:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy moet die versoendeksel op die ark met die Getuienis in die Allerheiligste plaas.
Deel
Lees EKSODUS 26