PREDIKER 2:13
PREDIKER 2:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit het ek wel ingesien dat dit 'n mens meer baat om wysheid te hê as om dit nie te hê nie, net soos lig 'n mens meer baat as duisternis.
Deel
Lees PREDIKER 2PREDIKER 2:13 Bybel vir almal (ABA)
Ek het uitgevind dat dit beter is om wysheid te hê as om 'n dwaas te wees, dit is dieselfde soos lig wat beter is as donker.
Deel
Lees PREDIKER 2PREDIKER 2:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wel het ek gesien dat die wysheid die voorkeur het bo die dwaasheid soos die lig die voorkeur het bo die duisternis
Deel
Lees PREDIKER 2PREDIKER 2:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het ingesien dat daar 'n voordeel is aan wysheid bo dwaasheid, soos die lig 'n voordeel is bo die duisternis.
Deel
Lees PREDIKER 2PREDIKER 2:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het ek gesien dat wysheid die dwaasheid oortref, so ver as die lig die duisternis oortref.
Deel
Lees PREDIKER 2