DEUTERONOMIUM 31:18
DEUTERONOMIUM 31:18 Bybel vir almal (ABA)
Maar Ek sal hulle glad nie wil sien nie omdat hulle verkeerd gedoen het, omdat hulle ander gode begin dien het.
DEUTERONOMIUM 31:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Ek sal op dié dag my aangesig heeltemal verberg weens al die kwaad wat hulle gedoen het; want hulle het na ander gode afgewyk.
DEUTERONOMIUM 31:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar ook dan sal Ek nie aan hom verskyn nie, want hy het al hierdie verkeerde dinge gedoen en ander gode gaan dien.
DEUTERONOMIUM 31:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal egter op daardie dag my gesig heeltemal verberg oor al die kwaad wat hulle gedoen het toe hulle hulle na ander gode gewend het.
DEUTERONOMIUM 31:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Ek sal sekerlik my aangesig in dié dag verberg vir al die euwels wat hulle gedoen het, deurdat hulle hulle tot ander gode bekeer het.