DEUTERONÓMIUM 31:18

DEUTERONÓMIUM 31:18 AFR53

Maar Ek sal op dié dag my aangesig heeltemal verberg weens al die kwaad wat hulle gedoen het; want hulle het na ander gode afgewyk.