2 SAMUEL 22:47
2 SAMUEL 22:47 Bybel vir almal (ABA)
“Die Here lewe, ek wil my Rots prys. Ek sê die God wat my Rots is en wat my red, is belangriker as alles.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:47 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE leef! En geloofd sy my rots, en laat verhoog wees die God wat die rots is van my heil!
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:47 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here leef! Ek loof Hom wat my rots is. Ek prys my God wat my verlos het.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:47 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Die HERE leef! Lofwaardig is my rots; die God wat die rots van my verlossing is, is verhewe!
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:47 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE leef; en geseënd is my rots; en verhoog word die God van die rots van my heil.
Deel
Lees 2 SAMUEL 22