2 SAMUEL 22:20
2 SAMUEL 22:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het my na 'n oopte uitgelei; Hy het my bevry, omdat Hy my goedgesind is.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:20 Bybel vir almal (ABA)
“Hy bring my na 'n plek waar ek vry is, Hy red my, want Hy is lief vir my.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het my uitgelei in die ruimte, Hy het my gered, omdat Hy behae in my gehad het.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het my in vryheid laat uitgaan, my gered omdat Hy my liefhet.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het my ook uitgelei op 'n groot plek; Hy het my gered, omdat Hy behae in my gehad het.
Deel
Lees 2 SAMUEL 22