2 KONINGS 4:5
2 KONINGS 4:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sy het toe van hom af weggegaan en die deur vir haar en haar seuns toegesluit, wat die voorwerpe vir haar gebring het; en sy het uitgegooi.
Deel
Lees 2 KONINGS 42 KONINGS 4:5 Bybel vir almal (ABA)
Die vrou het gegaan en sy het die deur agter haar toegesluit. Haar seuns het die kruike vir haar gegee en sy het dit volgemaak.
Deel
Lees 2 KONINGS 42 KONINGS 4:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sy het toe van hom af weggegaan en die deur agter haar en haar seuns toegesluit; en terwyl hulle vir haar aanbring, giet sy in.
Deel
Lees 2 KONINGS 42 KONINGS 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy is van hom af weg. Sy het die deur agter haar en haar seuns toegemaak. Soos hulle die kruike na haar toe aangedra het, het sy hulle volgemaak.
Deel
Lees 2 KONINGS 42 KONINGS 4:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy het toe van hom af weggegaan. Sy het die deur agter haar en haar seuns gesluit. Hulle het vir haar die houers aangegee, en sy het ingegooi.
Deel
Lees 2 KONINGS 4