1 TESSALONISENSE 5:21-22
1 TESSALONISENSE 5:21-22 Bybel vir almal (ABA)
Maar julle moet ook nie alles glo wat mense sê nie. Julle moet toets wat mense sê en kyk of dit regtig is wat God wil hê. Dan sal julle weet wat goed is. Bly weg van alles wat sleg is.
1 TESSALONISENSE 5:21-22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Beproef alle dinge; behou die goeie. Onthou julle van elke vorm van kwaad.
1 TESSALONISENSE 5:21-22 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar toets dit alles, behou wat goed is, en bly weg van alles wat sleg is.
1 TESSALONISENSE 5:21-22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar ondersoek alle dinge; behou die goeie; vermy elke vorm van boosheid.
1 TESSALONISENSE 5:21-22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Beproef alle dinge; hou vas wat goed is. Weerhou van alle skyn van boosheid.