1 TESSALONISENSE 5:20-21
1 TESSALONISENSE 5:20-21 Bybel vir almal (ABA)
Dit beteken julle moenie 'n profeet stilmaak nie. Maar julle moet ook nie alles glo wat mense sê nie. Julle moet toets wat mense sê en kyk of dit regtig is wat God wil hê. Dan sal julle weet wat goed is.
1 TESSALONISENSE 5:20-21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verag die profesieë nie. Beproef alle dinge; behou die goeie.
1 TESSALONISENSE 5:20-21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie profesieë geringskat nie, maar toets dit alles, behou wat goed is
1 TESSALONISENSE 5:20-21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
moenie profesieë geringskat nie, maar ondersoek alle dinge; behou die goeie
1 TESSALONISENSE 5:20-21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verag profesieë nie. Beproef alle dinge; hou vas wat goed is.