1 KONINGS 10:24
1 KONINGS 10:24 Bybel vir almal (ABA)
Mense het van oral gekom om vir Salomo te sien en om te luister na sy wysheid, die wysheid wat God vir hom gegee het.
1 KONINGS 10:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die hele wêreld het die aangesig van Salomo gesoek om sy wysheid te hoor wat God in sy hart gegee het
1 KONINGS 10:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hele wêreld het geprobeer om hom te sien te kry en die wysheid wat God hom gegee het, aan te hoor.
1 KONINGS 10:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hele aarde het Salomo se teenwoordigheid gereeld opgesoek om sy wysheid te hoor wat God in sy hart gegee het.
1 KONINGS 10:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die hele aarde het Salomo gesoek om sy wysheid te hoor wat God in sy hart gegee het.