1 KRONIEKE 21:26
1 KRONIEKE 21:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Dawid het daar vir die HERE 'n altaar gebou en brandoffers en dankoffers gebring. Onderwyl hy die HERE aanroep, het Hy hom met vuur uit die hemel op die brandofferaltaar geantwoord.
1 KRONIEKE 21:26 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het daar 'n altaar vir die Here gebou en hy het brand-offers en ete-offers gebring. Hy het tot die Here gebid, en die Here het hom geantwoord. Die Here het uit die hemel vuur gestuur op die brandoffer-altaar.
1 KRONIEKE 21:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Dawid het daar vir die HERE 'n altaar gebou en brandoffers en dankoffers gebring. Onderwyl hy die HERE aanroep, het Hy hom met vuur uit die hemel op die brandofferaltaar geantwoord.
1 KRONIEKE 21:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
en daar 'n altaar vir die Here gebou. Hy het brandoffers en maaltydoffers gebring en die Here aangeroep. Die Here het hom geantwoord deur vuur uit die hemel op die brandofferaltaar af te stuur.
1 KRONIEKE 21:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe het Dawid daar 'n altaar vir die HERE gebou, en brandoffers en •maaltydoffers gebring. Hy het die HERE aangeroep, en die HERE het hom geantwoord met vuur uit die hemel op die brandofferaltaar.
1 KRONIEKE 21:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Dawid het daar 'n altaar vir die HERE gebou en brandoffers en dankoffers gebring en die HERE aangeroep; en hy het hom uit die hemel met vuur op die brandofferaltaar geantwoord.