1 Kronieke 21:26

1 Kronieke 21:26 CAB23

En Dawid het daar 'n altaar vir die HERE gebou en brandoffers en dankoffers gebring en die HERE aangeroep; en hy het hom uit die hemel met vuur op die brandofferaltaar geantwoord.