PSALMS 31:8

PSALMS 31:8 AFR83

Ek wil jubel en juig oor u troue liefde: U was nie onverskillig teenoor my ellende nie; U het die bedreiging van my lewe raakgesien