Psalms 31:8

Psalms 31:8 AFR20

Ek wil juig en vreugde vind in u troue liefde – dat U my ellende raakgesien het, bewus was van die benouenis van my lewe