“My beminde bruid is 'n tuin wat toegemaak is, 'n tuin met 'n muur om, 'n fontein wat afgekamp is. Jou liggaam is 'n lushof, granaatbome met keurige vrugte, hennastruike saam met nardus, nardus en saffraan, kalmoes en kaneel saam met elke soort lekkerruik-kruie, mirre en aalwyn saam met al die beste lekkerruik-kruie. Daar is 'n fontein in my tuin, 'n put met borrelende water, strome van die Libanon af.” “Word wakker, noordewind, kom, suidewind! Waai deur my tuin, versprei sy geur! Die man wat ek liefhet, kom na sy tuin toe; hy gaan die keurige vrugte daarvan eet.”
Lees HOOGLIED 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: HOOGLIED 4:12-16
7 days
Sex. There’s more to it than just, “Wait until you’re married!” What happens once you get married? What freedoms do you have? What if you’re married and sex isn’t working? What does the Bible say and not say about it? For answers to these questions and more, start this Bible Plan from finds.life.church.
9 dae
Hooglied is 'n liefdesliedjie wat liefde, begeerte en huwelik vier met 'n breë vergelyking met hoe God ons eerste liefgehad het. Reis daagliks deur Hooglied terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's