HOOGLIED 3:2

HOOGLIED 3:2 AFR83

Ek het opgestaan en in die stad rondgegaan op die strate en die pleine, en hom gesoek wat ek liefhet; ek het hom gesoek en hom nie gekry nie.