ROMEINE 6:1-2

ROMEINE 6:1-2 AFR83

Wat moet ons nou hiervan sê? Moet ons aanhou sonde doen sodat die genade kan toeneem? Beslis nie. Hoe kan ons wat dood is vir die sonde, nog daarin voortlewe?

Video vir ROMEINE 6:1-2

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 6:1-2