ROMEINE 10:16-18

ROMEINE 10:16-18 AFR83

Die Israeliete het egter nie almal aan die goeie boodskap gehoor gegee nie. Jesaja sê immers: “Here, wie het die prediking geglo wat ons gehoor het?” Die geloof kom dus deur die prediking wat 'n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is die verkondiging van Christus. Maar 'n mens sou kon vra: Het die Israeliete dan nie die prediking gehoor nie? Alte seker het hulle gehoor! Die Skrif sê

Video for ROMEINE 10:16-18

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 10:16-18