DIE OPENBARING 5:13

DIE OPENBARING 5:13 AFR83

Die hele skepping, alles in die hemel en op die aarde en onder die aarde en op die see, ja, alles wat daar is, het ek hoor sê: “Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam, behoort die lof en die eer, die heerlikheid en die krag, tot in alle ewigheid.”

Video vir DIE OPENBARING 5:13