DIE OPENBARING 4:9-11

DIE OPENBARING 4:9-11 AFR83

Elke keer wanneer die lewende wesens heerlikheid, eer en dank toebring aan Hom wat op die troon sit, wat tot in alle ewigheid lewe, kniel die vier en twintig ouderlinge voor Hom wat op die troon sit, en aanbid Hom wat tot in alle ewigheid lewe. Hulle sit dan hulle krone voor die troon neer en sê: “Here, ons God, U is waardig om die heerlikheid en die eer en die mag te ontvang omdat U alles geskep het; deur u wil het alles ontstaan en is dit geskep.”

Video for DIE OPENBARING 4:9-11

Gratis leesplanne en oordenkings oor DIE OPENBARING 4:9-11