DIE OPENBARING 2:20-21

DIE OPENBARING 2:20-21 AFR83

Maar Ek het dít teen julle dat julle die vrou Isebel laat begaan. Sy doen haar as profetes voor en leer en verlei my dienaars om onsedelikheid te bedrywe en afgodsoffervleis te eet. Ek het haar kans gegee om haar te bekeer, maar sy wil haar nie van haar onsedelikheid bekeer nie.

Video for DIE OPENBARING 2:20-21

Gratis leesplanne en oordenkings oor DIE OPENBARING 2:20-21