PSALMS 91:8-11

PSALMS 91:8-11 AFR83

Met jou eie oë sal jy sien hoe die goddelose gestraf word. Omdat jy die Here as skuilplek geneem het, die Allerhoogste as jou beskermer, sal geen onheil jou tref en geen plaag naby jou woonplek kom nie. Hy sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm waar jy ook al gaan.

Video for PSALMS 91:8-11

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 91:8-11