PSALMS 55:6-7

PSALMS 55:6-7 AFR83

vrees en skrik oorweldig my, my hele liggaam bewe. Ek het gedink: ag, as ek maar vlerke soos 'n duif gehad het, sou ek wegvlieg en 'n woonplek soek