PSALMS 39:4-6

PSALMS 39:4-6 AFR83

Daar was 'n brandpyn in my, my smart het 'n vuur in my geword. Toe móés ek praat. Maak tog aan my bekend wanneer my einde sal wees, Here, en hoeveel dae daar vir my oor is, sodat ek sal weet wanneer my lewe verby is. Kyk, U het bepaal dat my dae min sal wees, in u oë is my lewensduur byna niks. Ag, alle mense is maar verganklik. Sela

Video for PSALMS 39:4-6