PSALMS 34:12-16

PSALMS 34:12-16 AFR83

Kom, kinders, luister na my! Ek wil julle leer hoe om die Here te dien. As iemand die lewe liefhet en 'n lang lewe begeer om die goeie te geniet, moet hy sy tong weerhou van kwaadpraat en sy lippe van leuens. Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, soek vrede en jaag dit na! Die Here sorg vir die regverdiges en luister na hulle hulpgeroep.

Video for PSALMS 34:12-16