PSALMS 33:20-22

PSALMS 33:20-22 AFR83

Ons vertrou op die Here: Hy is ons hulp en ons beskermer. Ja, in Hom is ons hart bly, op sy heilige Naam vertrou ons. Hou u liefde oor ons, Here, want ons stel ons vertroue in U.