U is my krag en my skuilplek, my veilige vesting en my redder, my beskermer by wie ek skuil, wat my volk aan my onderdanig maak. Here, wat is 'n mens dat U hom sou wil ken, 'n mensekind dat U aan hom sou dink? 'n Mens, hoe verganklik is hy tog: sy dae gaan soos 'n skaduwee verby. Buig u hemele, Here, en daal neer, raak die berge aan dat hulle rook! Laat die weerligstrale blits en jaag die vyande uitmekaar, stuur u pyle en jaag hulle op loop! Strek u hand van bo af uit, bevry my, red my uit die geweldige waters, uit die mag van vreemdelinge wie se woorde en dade leuens en bedrog is.
Lees PSALMS 144
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 144:2-8
4 dae
Dikwels word ons onverhoeds deur moeilike omstandighede in ’n hoek gedryf. Maar as daar een ding is wat ’n man moet onthou, is dit dít: Wanneer jy kragteloos voel omdat moeilike omstandighede jou kragte getap het, gee die Here weer nuwe veerkrag aan jou lewe. Vind nuwe krag en sterkte in God se beskerming saam met Johan Smit met hierdie 4-dag-plan, saamgestel uit sy bundel OP ARENDSVLERKE.
14 dae
Voel dit of die eise van die lewe jou oorweldig? Smag jy na ’n wegkomkans van daaglikse stres en spanning, en onsekerheid oor die toekoms? Dié 14-dag-leesplan uit Milanie Vosloo se dagboek KRAG VIR ELKE DAG se kort, bemoedigende dagstukkies sal jou daagliks versterk en – ongeag die situasie of seisoen waarin jy is – aan jou krag, moed en die vreugde bied vir elke nuwe dag.
18 Days
Take a step inside Lecrae’s personal reflection on Restoration for insights on developing deeper intimacy with God in the midst of pain and brokenness. Now including new content!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's