PSALMS 117:1-2

PSALMS 117:1-2 AFR83

Prys die Here, alle nasies, loof Hom, alle volke, want sy liefde vir ons is sterk, aan die trou van die Here is daar geen einde nie! Prys die Here!