Die Here is genadig en regverdig, ons God ontferm Hom oor ons. Die Here beskerm die hulpeloses: ek was magteloos, maar Hy het my gered. Ek moet nou tot rus kom, die Here het goed aan my gedoen
Lees PSALMS 116
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 116:5-7
7 hari
Deur die eeue was God op kreatiewe maniere by sy kinders betrokke. Jy moet onthou dat dit vándag in jóú lewe ook die geval is. Plaas die beheer van jou lewe in sy hande en jy sal ervaar hoe sy liefde jou met teerheid toevou en lei deur die goeie én moeilik dae. Hierdie sewe oordenkings is geneem uit LAAT SY LIEFDE JOU LEI deur Milanie Vosloo.
7 Days
Disasters can turn your life upside down, but it helps to recognize our common spiritual, emotional, and physical reactions. This plan points you to time-tested wisdom in the Bible. It suggests skills and resources to get you through hard seasons and move into the future with hope.
7 dae
BESKRYWING: Ons kyk so maklik vas teen die uiterlike dinge in ons lewe. Ons verloor hoop, perspektief en geloof omdat ons bang en moedeloos raak. Kom ervaar hierdie week saam met my hoe hoog en wyd en diep God se genade vir my en jou strek sodat ons weer elke dag kan jubel en juig omdat Jesus Christus ons Here is en Hy die Een is wat ons geestesoë sal oopmaak!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's