PSALMS 11:3-4

PSALMS 11:3-4 AFR83

As die fondamente ondermyn word, wat kan die regverdige daaraan doen?” Die Here is in sy heilige tempel! Die Here is op sy troon in die hemel! Sy oë is oop, sy oë keur die mensekinders.