PSALMS 106:4-5

PSALMS 106:4-5 AFR83

Dink aan my, Here, in u liefde vir u volk, sluit my ook in by u redding, dat ek die voorspoed van u uitverkorenes mag aanskou en mag deel in die blydskap van u volk, my mag verheug saam met dié wat aan U behoort.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 106:4-5