SPREUKE 8:15-17

SPREUKE 8:15-17 AFR83

Met my hulp regeer konings goed en laat maghebbers reg geskied; met my hulp heers die mense wat mag het, die leiers, elkeen wat reg regeer. Ek het dié lief wat my liefhet; dié wat my soek, vind my.