SPREUKE 20:26-27
SPREUKE 20:26-27 AFR83
'n Wyse koning sif die skuldiges uit en straf hulle genadeloos. Die Here gee aan die mens die lewe. Die Here sien deur die hele mens.