As 'n vreemde vir iemand borg staan, vat sy klere van hom af en hou dit as pand, want hy is 'n uitlander. Kos wat oneerlik verkry is, smaak miskien goed, maar agterna sal jy klippe kou. Planne wat op goeie raad steun, slaag; vra raad voor jy oorlog maak.
Lees SPREUKE 20
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SPREUKE 20:16-18
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's