SPREUKE 2:7-8

SPREUKE 2:7-8 AFR83

Hy laat eerlike mense sukses behaal en Hy beskerm dié wat onberispelik lewe. Hy sien toe dat reg geskied, Hy hou wag oor die pad van sy troue dienaars.