SPREUKE 2:6-7

SPREUKE 2:6-7 AFR83

Dit is die Here wat die wysheid gee, uit sy mond kom die kennis en die insig. Hy laat eerlike mense sukses behaal en Hy beskerm dié wat onberispelik lewe.