SPREUKE 17:24-25

SPREUKE 17:24-25 AFR83

'n Verstandige mens hou hom besig met wysheid, maar 'n dwaas se gedagte dwaal doelloos rond. 'n Onverstandige seun is vir sy ouers 'n ergernis, hy is vir hulle 'n bitter verdriet.