'n Mens wat met wysheid bedeel is, word verstandig genoem, en as hy sy woorde reg kies, kan hy ook ander leer. Insig is 'n bron van lewe vir wie dit het; onderrig deur dwase bly dwaasheid. 'n Wyse mens praat verstandig en kies sy woorde so dat hy ander kan leer.
Lees SPREUKE 16
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SPREUKE 16:21-23
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's