'n Geduldige mens is baie verstandig; een wat kort van draad is, stel sy dwaasheid ten toon. 'n Kalm gemoed hou die liggaam gesond; hartstog vreet 'n mens op. Wie 'n arm mens verdruk, beledig sy Maker; wie hom oor 'n arm mens ontferm, eer God. Die goddelose kom tot 'n val deur sy boosheid; die regverdige het 'n toevlug, ook in sy dood. In 'n verstandige gemoed pas die wysheid goed in; by dwaasheid is dit nie tuis nie. Gehoorsaamheid aan die Here laat 'n volk sterk staan; sonde bring skande oor 'n volk. 'n Verstandige amptenaar geniet die guns van die koning; een wat skande maak, maak hom kwaad.
Lees SPREUKE 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 14:29-35
21 Days
Learn how best to pray, both from the prayers of the faithful and from the words of Jesus Himself. Find encouragement to keep taking your requests to God every day, with persistence and patience. Explore examples of empty, self righteous prayers, balanced against the pure prayers of those with clean hearts. Pray constantly.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's