SPREUKE 14:26-27

SPREUKE 14:26-27 AFR83

Wie die Here dien, het daarin 'n veilige toevlug, en ook sy kinders vind daar skuiling. Wie die Here dien, vind daarin 'n bron van lewe; dit laat jou die strikke van die dood ontkom.