SPREUKE 12:17-19

SPREUKE 12:17-19 AFR83

Wie die waarheid aan die lig bring, lewer betroubare getuienis; 'n getuie wat lieg, maak alles vals. Praat sonder om te dink kan soos dolksteke wees; wyse mense bring genesing met wat hulle sê. Die waarheid hou vir altyd, die leuen net 'n oomblik.

Video for SPREUKE 12:17-19

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 12:17-19