Wie sy huishouding verwaarloos, sal naderhand net wind oor hê; 'n onverstandige mens word die slaaf van dié een wat wysheid het. Wie die wil van die Here doen, is 'n bron van lewe; die mens wat wysheid het, red lewens. Die regverdige kry hier op aarde wat hom toekom; net so seker die goddelose en die sondaar.
Lees SPREUKE 11
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 11:29-31
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's