SPREUKE 10:19-20

SPREUKE 10:19-20 AFR83

Met baie praat bly die sonde nie uit nie; wie sy woorde tel, is verstandig. Die woorde van die regverdige is die fynste silwer werd; die gedagtes van die goddelose is min werd.