FILIPPENSE 1:14

FILIPPENSE 1:14 AFR83

Deur my boeie is die meeste broers ook in hulle vertroue op die Here gesterk, en hulle waag dit al hoe meer om die woord van God onbevrees te verkondig.

Video for FILIPPENSE 1:14