MARKUS 5:42

MARKUS 5:42 AFR83

Dadelik het die dogtertjie opgestaan en begin loop; sy was al twaalf jaar oud. Die mense was stom van verbasing.