LUKAS 9:49-50

LUKAS 9:49-50 AFR83

Toe sê Johannes: “Here, ons het iemand gesien wat in u Naam bose geeste uitdryf, en ons het hom probeer keer omdat hy U nie saam met ons volg nie.” Maar Jesus sê vir hom: “Moet hom nie keer nie, want wie nie teen julle is nie, is vír julle.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 9:49-50