LUKAS 8:13

LUKAS 8:13 AFR83

Dié wat op die klipbank val, dui op hulle wat die woord met blydskap aanneem wanneer hulle dit hoor, maar dit skiet nie wortel nie. Hulle geloof hou net 'n tydjie. Die oomblik dat dit op die proef gestel word, gee hulle moed op.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 8:13