Lukas 8:13

Lukas 8:13 AFR20

Die saad wat op die klipbank val, is daardie mense wat die woord met blydskap aanneem wanneer hulle dit hoor, maar hulle het nie wortel geskiet nie. Hulle glo net 'n rukkie, en wanneer hulle op die proef gestel word, sak hulle uit.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 8:13